| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
27
| 28
| 29
Start: 29/11/2011 19:00
Die verliesondersteuningsgroep vergader een maal per maand om ondersteuning te bied aan persone wat deur 'n proses van persoonlike verlies gegaan het, of tans nog gaan. Die groep word gefassiliteer deur Anneke Bijkersma. Alle navrae kan gerig word aan Anneke by annneke.bijkersma@gmail.com. Start: 29/11/2011 19:00
Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.
Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:
| 30
| 1
| 2
| 3
all day
Hier is ‘n geleentheid vir jou en jou kleingroep om in hierdie Kersseisoen ‘n verskil te maak. Hoe? Kom wees deel van ‘n Kerspartytjie op 3 Desember |