Events

« Vrydag March 09, 2012 »
Vry

 

People Project - I CAN - 2012

Start: 09/03/2012 18:30

Mosaiek Community bied 'n retreat aan by Origings rondom die tema "Die gedeelde lewe in Christus": 'n Refleksie oor 1 Johannes. Tydens die retreat word gefokus op die beweging van isolasie na community. Vir almal wat volgende tree wil neem in hulle verhouding met ander. Vir meer inligting kontak Magda Botha 011 268 4704 of magdab@mosaiek.com

X
Loading