In ‘n poging om die winter koue te verdryf hou 30Somethings Vrydagaand, 22 Junie ‘n Bring & Braai.
92 Albatros Drive, Fourways
Vir meer inligting, kontak Andries by 30somethings@mosaiek.com / 082 414 9217.