Inspirerende Kunste Retreat #2
Saam met die BelewenisOntwerp-span
Wanneer:18:00 - Vrydag, 29 Junie 2012 tot 15:00 - Saterdag, 30 Junie 2012
Waar:Origins, Kromdraai (Link na padkaart)
Vir wie:Persone binne ons span wat eenkant wil kom, stilword, en met die Here connect, rondom tema's uit Trevor Hudson se boek 'Questions God asks us'. Ons nooi JOU uit!