| Woens | ||
|---|---|---|
CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer. Die Lydenstyd begin - 6 weke voor PAlmSondag en Heilige Week. Start: 13/02/2013 19:00
End: 13/02/2013 20:30
Op 13 Februarie begin Lydenstyd in die kerkkalender, die 40 dae voor Jesus se kruisiging, met AsWoensdag. Gavin is die senior leraar by Brackendowns Baptist Church. Hy is getroud met Joyce, n mediese dokter. Hulle het 3 volwasse kinders. | ||