| Vry | ||
|---|---|---|
CommUnity nooi alle kleingroep fasiliteerders uit na n 1-dag retreat te Origins, rondom die tema "Die innerlike wereld van 'n leier". Kontak Magda Botha magdab@mosaiek.com of 011 2684704 om te registreer. Start: 15/02/2013 20:00
As jy deel is van die 30Somethings groep, is die kanse goed dat jy die 80's sal onthou! Julle sal ook weet dat 'n musiekaand met die 90"s musiek baie pret kan inhou! Kom kuier saam by Barnyard Rivonia, by die "Icons of the 80"s" show Ons het 3 tafels (24 mense) in die middel voor die verhoog bespreek. Maak seker jy maak jou betaling so gou moontlik om jou plek te verseker. | ||