Mosaïek retreat – Jacques Bornman begelei die Retreat by Origins oor die tema 'Lectio Divina'. Kom ervaar saam hoe om die Skrif te benader nie net vir informasie nie, maar vir transformasie. Vind meer inligting hier