Events

« Week of January 26, 2014 »
SonMaanDinsWoensDonVrySat
26
27
28
Start: 28/01/2014 07:00
End: 28/01/2014 09:00

Kom kuier saam met vriendinne en gesels oor die vrugte van die Gees: Liefde. Almal is baie welkom! Ons kuier by Mosaiek, in die communio

29
30
31
1
Start: 01/02/2014 08:30
End: 01/02/2014 12:30

n Bekendstellingsgesprek tot die journey van Mosaiek. Is jy op n plek waar jy wil handevat met die gemeente?

By Kompas begelei Johan Geyser n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van Mosaiek en ons spiritualiteit, asook diversiteit van bedieninge in die gemeente.

Vind plaas op Saterdae vanaf 8.30 tot 12.30:

01 Februarie 

17 Mei

X
Loading