Ter voorbereiding van Heilige week, vind ’n Klipkerk lydenstyd leerervaring
plaas op 9 April om 18.30. Fr Gilbert Banda, verbonde aan die Jesuit Insititute, begelei die geleentheid. Tydens die leerervaring sal ons kyk na o.a die geskiedenis van lydenstyd soos beoefen deur die eeue, en hoe om sinvol saam Jesus te reis tydens Heilige Week en Paasnaweek.
Toegang is gratis en is van 18.30-20.00 in die klipkerk.