Kom deel in community Vrydagmiddag/aand, by Mosaiek, in die Communio.
Heerlike eetgoed, ander stalletjies en die wereldbeker sokker op 'n grootskerm.
Ons kuier net lekker saam!