Events

Vrydag October 10, 2014
Start: 10/10/2014

Mosaïek tree in Oktober as gasheer op vir die Willow Creek Global Leadership Summit. Hierdie twee dag konferensie, wat deur middel van videocast plaasvind, beywer homself om leiers te ontwikkel en te inspireer.

Om te registreer, stuur gerus 'n epos aan ontvangs@mosaiek.com

Om as medewerker te dien by die geleentheid kontak gerus vir Magda Botha magdab@mosaiek.com.

Saterdag October 11, 2014
Start: 10/10/2014
End: 11/10/2014

Mosaïek tree in Oktober as gasheer op vir die Willow Creek Global Leadership Summit. Hierdie twee dag konferensie, wat deur middel van videocast plaasvind, beywer homself om leiers te ontwikkel en te inspireer.

Om te registreer, stuur gerus 'n epos aan ontvangs@mosaiek.com

Om as medewerker te dien by die geleentheid kontak gerus vir Magda Botha magdab@mosaiek.com.

Vrydag October 17, 2014
Start: 17/10/2014

Mosaïek retreat – Willem Nicol begelei die Retreat by Origins, wat plaasvind

Saterdag October 18, 2014

Mosaïek retreat – Willem Nicol begelei die Retreat by Origins, wat plaasvind

Sondag October 19, 2014
Start: 17/10/2014
End: 19/10/2014

Mosaïek retreat – Willem Nicol begelei die Retreat by Origins, wat plaasvind

Vrydag October 31, 2014
Start: 31/10/2014 19:30

Die Expressing Hope Benefit Concert is 'n inisiatief van die Mosaïek 

X
Loading