Die Journey

Die Journey

Formatio wil jou begelei om deel te raak van Die Journey en om verder hierop te groei.  Die Journey behels ’n lewenslange proses van formasie om te groei in die persoon wie jy geskep is om te wees:  die beeld van God.

As deel van Die Journey is daar twee geleenthede waarby jy kan inskakel:

  • Oriëntering
  • 10/10/10

'OP REIS met die journey'

'OP REIS met die journey' is 'n interaktiewe leerervaring waar ons jou die geleenteid bied om op 'n ses-week reis van groei te gaan in die drie bewegings: OP/INwaarts, METwaarts en UITwaarts. Hier is vir jou 'n geleentheid om saam met ander verder op die reis te groei in jou verhouding met God, ander en die wêreld. Verken, ontdek en vleg vir jouself 'n ritme vir jou lewe en spiritualiteit.

Met Trevor Hudson, Jacques Bornman, Roelof Nel en Jeanetta Basson.

Registreer gerus hier.

 

X
Loading