Die Stapklub, vir lede tussen 10 en 80 jaar (fiks en onfiks), poog om 'n ruimte te skep waar jy jouself kan herontdek in God se natuur, en om weer bewus te word van God se grootheid. Bou verhoudings - van vreemdes na vriende. Die klub is onder leiding van Mariaan van Heerden en Meisie Victor.
Ontmoet wanneer
1 x per maand
Ontmoet waar
Verskeie staproetes
E-posadres