Onderwerp “Missional Expressions”

Emthonjeni Pilgrimage Zandspruit

19/02/2011 08:30
19/02/2011 13:00

 

The Journey

8:30   Meet at Mosaiek’s Klipkerk

8:45   Leave for Zandspruit (Own Transport)

9:00   Visit Emthonjeni Community Centre

13:00 End of day

 

For more information regarding this Pilgrimage, please contact Vic Maritz on 082 490 5035 or vicBB2000@yebo.co.za

 

 

Peace Project 2010

28/11/2010 08:00
25/12/2010 23:59
Peace Project 2010

As deel van die Advent-seisoen, pak ons saam met die Missional Expressions-span vir die volgende maand of wat die “Peace Project” aan. Ons nooi jou uit om deel te wees van die projek om spesiale dienendes in ons gemeenskappe op Kersdag te seën, deur ’n boks koekies van R60 te borg, of deur van die voorgestelde organisasies op Kersdag te besoek en hulle te verras met 'n klein geskenk. Jy kan die geskenke op Oukersdag tydens die byeenkoms om 18:00 kom afhaal, om dit dan op kersdag te gaan uitdeel.

Peace Project 2010

24/11/2010 13:31
24/12/2010 13:31

Peace Project 2010

As deel van die Advent-seisoen, pak ons saam met die Missional Expressions-span vir die volgende maand of wat die "Peace Project" aan. Ons nooi jou uit om deel te wees van die projek om spesiale dienendes in ons gemeenskappe op Kersdag te seën, deur 'n boks koekies van R60 te borg, of deur van die voorgestelde organisasies op Kersdag te besoek en hulle te verras met 'n klein geskenk. Jy kan die geskenke op Oukersdag tydens die byeenkoms om 18:00 kom afhaal, om dit dan op kersdag te gaan uitdeel.

Peace Project 2010

24/11/2010 13:21
24/12/2010 13:21

Peace Project 2010

As deel van die Advent-seisoen, pak ons saam met die Missional Expressions-span vir die volgende maand of wat die "Peace Project" aan. Ons nooi jou uit om deel te wees van die projek om spesiale dienendes in ons gemeenskappe op Kersdag te seën, deur 'n boks koekies van R60 te borg, of deur van die voorgestelde organisasies op Kersdag te besoek en hulle te verras met 'n klein geskenk. Jy kan die geskenke op Oukersdag tydens die byeenkoms om 18:00 kom afhaal, om dit dan op kersdag te gaan uitdeel.

PLANET PROJECT News - 11 September 2010

Missional Expressions Planet Pilgrimage @ Emthonjeni

Missional Expressions held their annual Planet pilgrimage on 11 September at Emthonjeni Community Centres, Zandspruit Honeydew.

The 100 individuals participated this day from the different communities of Mosaϊek, Emthonjeni, Zandspruit, Oasis SA, Olive Leaf Foundation, Farming God's way & Food and Trees for Africa.

Planet Sunday - 5 September 2010

05/09/2010 08:30
05/09/2010 20:00

Op die eerste Sondag van Lente, vier ons Planet Sunday. Op hierdie dag herinner on Missional Expressions ons weer aan die verantwoordelikheid wat ons het om die Skepping te versorg. As deel van vandag se byeenkomste waar ons spesiaal vir die Skepping gaan intree en vier, is daar ook 'n spesiale uitstalling op die Piazza van inisiatiewe wat ons van gebruik kan maak om ons omgewing in stand te hou.

Staking van werkers in Publieke Dienste - 21 Augustus 2010

Die laaste week is ons land oorweldig en diep geraak deur die staking vanPpublieke Dienste-werkers in ons land weens die vergoedingspakkette wat aan hulle aangebied is. Arena’s soos Gesondheidsorg, Opvoeding, Gereg en ander regeringsdienste is almal hierdeur ontwrig. Dienste in rolle wat mens geroep moet wees om dit vol te kan hou en werklik 'n verskil te maak: mense wat die denke van die volgende generasie help vorm; mense wat ander in desperate plekke en gesondheidsuitdagings dien; mense wat hulle lewens gee in die hoop om geregtigheid en geregmatigheid te laat geskied.

Emthonjeni Soccer Day

Emthonjeni celebrating 2010 with the Kids

5th of June 2010 was a very special sportsday, when the kids from Zandspruit Community celebrated 2010 world Cup.Emthonjeni through the partnership of Gibbs and friends hosted a pre-openingsoccer world cup for the kids. It was such a special feeling hearing thechildren singing the national anthem with their South African flag held highwith so much pride and confidence.

X
Loading