Onderwerp “Spesiale Byeenkomste”

Nuwe Lidmaat Voorstelling

23/10/2011 08:30
23/10/2011 20:00

Nuwe Lidmaat Voorstelling

14/08/2011 08:30
14/08/2011 20:00

Nuwe Lidmaat Voorstelling

15/05/2011 08:30
15/05/2011 20:00

OujaarsDiens

31/12/2010 18:00
31/12/2010 19:00

'n Spesiale diens om 2010 mee af te sluit en om vir 2011 voor te berei - met Johan Geyser. (Nagmaal sal by die byeenkoms bedien word)

OuKersaanddiens

24/12/2010 18:00
24/12/2010 19:00

'n Spesiale diens saam met Johan Geyser om Kersdag te gedenk.

Planet Sunday - 5 September 2010

05/09/2010 08:30
05/09/2010 20:00

Op die eerste Sondag van Lente, vier ons Planet Sunday. Op hierdie dag herinner on Missional Expressions ons weer aan die verantwoordelikheid wat ons het om die Skepping te versorg. As deel van vandag se byeenkomste waar ons spesiaal vir die Skepping gaan intree en vier, is daar ook 'n spesiale uitstalling op die Piazza van inisiatiewe wat ons van gebruik kan maak om ons omgewing in stand te hou.

Oujaarsaanddiens 2009

31/12/2009 18:00
31/12/2009 19:00

'n Spesiale byeenkoms waar ons die jaar as geloofsgemeenskap afsluit, en saam die Nagmaal gebruik.

Kersoggenddiens 2009

25/12/2009 09:30
25/12/2009 10:30

'n Spesiale byeenkoms op Kersoggend om die geboorte van Jesus te herdenk.

Kerssangdiens 2009

20/12/2009 19:00

'n Spesiale byeenkoms in die Advent/Kersseisoen waar ons as gemeente tydens 'n diens die Kerstyd vier deur kersliedere te sing en oor die Kersverhaal te reflekteer.

Kersseisoen Byeenkomstye / Advent 2009

Teatro-byeenkomste 

Tydens die Kersseisoen gaan ons dienstye onveranderd voort om 09:30 en 19:00 op Sondae tot 3 Januarie, waartydens die oggendtema in die aand herhaal sal word (behalwe 20 Desember).
(Vanaf 10 Januarie word 'n addisionele oggenddiens bygevoeg, en sal die dienstye 08:30, 10:15 en 19:00 wees)

X
Loading