Events

Dinsdag October 06, 2009
Start: 06/10/2009 19:00
End: 06/10/2009 21:00

Die groep vergader in Chapter 1 van die Genesis gebou, Mosaiek kampus, Fairland, Johannesburg.

Kontakpersoon: Pikkie 011 215 7209 of pikkieh@mosaiek.com

Start: 06/10/2009 19:00

Die ondersteuningsgroep vergader in die Wholeness Sentrum om 7nm.  Kontak gerus vir Cornelia Laubscher vir verdere inligting by: cornelia.laubscher@yahoo.com of 

Woensdag October 07, 2009
Start: 07/10/2009 18:00
End: 07/10/2009 21:00
n.v.t.
Donderdag October 08, 2009
Start: 08/10/2009 08:00

Die Kamp

Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. 

Vrydag October 09, 2009

Die Kamp

Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. 

Start: 09/10/2009 18:45
End: 09/10/2009 21:15

Bybelse ete.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel.

Saterdag October 10, 2009

Die Kamp

Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. 

Start: 10/10/2009 10:00
End: 10/10/2009 12:00

Kom spandeer tyd saam met ons op die grootheid van die heelal te besef...

Ons gaan besoek afle by Wits Universiteit se plannetarium (tyd mag dalk verander), indien jy belangstel om saam te kom, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com

 

Sondag October 11, 2009
Start: 08/10/2009 08:00
End: 11/10/2009 18:00

Die Kamp

Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is. 

Start: 11/10/2009 16:45
End: 11/10/2009 18:30

duisligTRIBE en Mekuno kuier sondagmiddag by Forest Farm.

Kom gee van jouself en kom kuier saam.

 

meer inligting, Jaco Viviers by duislig@mosaiek.com

Dinsdag October 13, 2009
Start: 13/10/2009 19:00
End: 13/10/2009 21:00

Feminae bied aan: Uit die fontein van God se waarheid, aangebied deur Hanlie Kotze.  Kom deel gerus in hierdie besondere aan, gehou in die Mezzanine op 13 Oktober.  Vir meer inligting kontak vir Nadine van Wateren 083 406 0054

Vrydag October 16, 2009
Start: 16/10/2009 18:45
End: 16/10/2009 21:15

Spreker en onderwerp sal aangekondig word.
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel.

Saterdag October 17, 2009
Start: 17/10/2009 00:15
End: 17/10/2009 12:30
n.v.t.
Start: 17/10/2009 10:00
End: 17/10/2009 12:00

duisligTRIBE en Mekuno kuier saterdag by babahuis

kontak Jaco Viviers vir meer inligting

 

Woensdag October 21, 2009
Start: 21/10/2009 18:00
End: 21/10/2009 21:00
n.v.t.
Vrydag October 23, 2009
Start: 23/10/2009 13:30

This is a spiritual journey into the community of Kwaggafontein, a rural village north of Pretoria.  Join the leaders and community in being a 'love-presence' in the community where Mosaiek has been working.  For more information abouth this Pilgrimage, please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com

Start: 23/10/2009 18:00
End: 23/10/2009 21:00

Hier is 'n geleentheid om nuwe mense te ontmoet en jou vriendekring bietjie uit te brei. Geen formaliteite nie, net 'n klomp jongmense wat na werk, Cafe Familia bied altyd 'n ligte aandete aan wat heel bekostigbaar is en ons kuier dan lekker saam, drink koffie en connect 'n bietjie.

Indien jy belangstel om te kom, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com sodat ons weet vir hoeveel mense om reg te maak.

Start: 23/10/2009 18:45
End: 23/10/2009 21:17

Teaching DVD
Vir meer detail oor die groep, kliek op die wholeness skakel

Saterdag October 24, 2009

This is a spiritual journey into the community of Kwaggafontein, a rural village north of Pretoria.  Join the leaders and community in being a 'love-presence' in the community where Mosaiek has been working.  For more information abouth this Pilgrimage, please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com

Start: 24/10/2009 09:00
End: 24/10/2009 17:00

Tree planting day! Donate a tree for our Mosaiek community in Kwaggafontein, or come and plant one on 24 October 2009.  For more information about any of the above events, contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com

Start: 24/10/2009 09:00
End: 24/10/2009 12:00

Visual Poets bied 'n gevorderde juwele en krale kursus aan in die Genesis gebou.  Vir meer besonderhede kontak vir Tersia Brown by 082 375 7466

Sondag October 25, 2009
Start: 23/10/2009 13:30
End: 25/10/2009 15:00

This is a spiritual journey into the community of Kwaggafontein, a rural village north of Pretoria.  Join the leaders and community in being a 'love-presence' in the community where Mosaiek has been working.  For more information abouth this Pilgrimage, please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com

Start: 25/10/2009 09:30
End: 25/10/2009 10:30

'n Paar geleenthede per jaar, sluit Mez'o (ons hoërskoolbediening) en Planet J (ons kinderbediening) by ons aan tydens ons Oggendbyeenkomste - 'n geleentheid vir hele gesin om saam bymekaar te kom en te groei in hulle reis met die Here.

Start: 25/10/2009 17:30
End: 25/10/2009 18:15

Het jy al 'n klipkerk diens bygewoon? Dis 'n plek van stilte, oordenking en die nagmaal word ook bedien.

Gaan lees gerus op Mosaiek se webtuiste hoe ryk die Klipkerk aan simboliek is en kom word stil saam met ons...

Dinsdag October 27, 2009
Start: 27/10/2009 09:00
n.v.t.
Start: 27/10/2009 19:00
End: 27/10/2009 21:00

Hierdie ondersteuningsgroep by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef.  Cornelia Laubscher is die fassiliteerder van hierdie groep.

  

Die volgende onderwerpe sal op ‘n maandelikse basis aangespreek word by die ondersteunings groep vir Diabete en hulle families:

 

Woensdag October 28, 2009
Start: 28/10/2009 18:00
End: 28/10/2009 21:00
n.v.t.
Donderdag October 29, 2009
Start: 29/10/2009 19:00
End: 29/10/2009 20:00

Ons wil elke laaste Donderdagaand van die maand vir omtrent 'n uur in 'n Genesis-lokaal by Mosaiek byeenkom rondom die verskeie temas van Jimi le Roux se "Die Man Kursus".  Dit sal 'n lekker informele gesprek wees wat ons in klein groepe sal voer en mekaar ondersteun tot volle manwees in ons tyd.  Kyk asseblief na www.jimileroux.com en die inhoud van sy kursus.  Ons sal graag wil he dat elkeen inskryf vir die kursus, maar tot tyd en wyl sal ons vir elkeen 'n kopie van die eerste sessie "leen". Enige navrae by Frans van Staden - 0834458512 of Johan Woest 0824519859   

Vrydag October 30, 2009
Start: 30/10/2009 18:45
End: 30/10/2009 21:46

Nagmaal - Klipkerk
Vir meer detail oor die groep, kliek op die Wholeness skakel

Saterdag October 31, 2009
Start: 31/10/2009 00:00
End: 31/10/2009 12:00

Missional Dialogue Group:  21st Century Missional Living with guest speaker Andy Matheson from Oasis UK

For more information please contact Nerina Reinach at 011 2684702 or nerinar@mosaiek.com

Start: 31/10/2009 16:00
End: 31/10/2009 21:00

As jy al ooit paintball gespeel het, sal jy verstaan waarom ek eerder vir ons 'n laser game reël... geen bloukolle nie!!!

Ons gaan hierdie Saterdagmiddag bietjie weer soos kinders rondhardloop en 'n laser game of twee speel. Dis baie veilig en jy kan nie seerkry nie. Daarna kan ons net so wel iets eet by een van die restaurante Bright Water Commons, siende dat ons dan nou reeds daar is.

Indien jy wil kom saamspeel, stuur asb 'n epos na 30Somethings@mosaiek.com

Sondag November 01, 2009
Start: 01/11/2009 00:30
End: 01/11/2009 10:30
n.v.t.
Maandag November 02, 2009
Start: 02/11/2009 19:00
End: 02/11/2009 21:00

Vir meer inligting, kontak Kinny by 011 215-7207 of op kinnys@mosaiek.com

Dinsdag November 03, 2009
Start: 03/11/2009 19:00

Ons ondersteuningsgroep vir ouers met moeilke hanteerbare kinders by Wholeness @ Mosaiek in Fairland, Johannesburg, is goed op dreef en vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die Genesis gebou.  Fassiliteerders Amanda du Toit (Maatskaplike Werker en Psigometris), Zelda Coetsee (Life Coach) en Jacqui Steenkamp (Projekbestuurder) behartig die groep.  Kontak Pikkie by 011 215 7209 of op pikkieh@mosaiek.com vir verdere inligting.  Almal is welkom by die groep en daar is geen kostes aan verbonde nie. 

Woensdag November 04, 2009
Start: 04/11/2009 18:00
n.v.t.
Donderdag November 05, 2009
X
Loading