| Son | ||
|---|---|---|
|
Start: 30/01/2011 17:00
Registreer hier vir die opwindende Formatio-inisiatief wat deur ons Nuwe Generasie-span aangebied word. Dit vind plaas in die vorm van 'n 6-week-uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhouding met hulle met wie jy jou lewe diep deel en te groei in jou bewustheid van jou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wêreld te maak. Registreer vir die inisiatief deur van die vorm gebruik te maak by http://www.mosaiek.com/node/1012 . | ||