Events

Sondag January 30, 2011
Start: 30/01/2011 08:30
End: 30/01/2011 11:15
Start: 30/01/2011 17:00

Registreer hier vir die opwindende Formatio-inisiatief wat deur ons Nuwe Generasie-span aangebied word. Dit vind plaas in die vorm van 'n 6-week-uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhouding met hulle met wie jy jou lewe diep deel en te groei in jou bewustheid van jou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wêreld te maak. Registreer vir die inisiatief deur van die vorm gebruik te maak by http://www.mosaiek.com/node/1012 .

Sondag February 06, 2011
Start: 06/02/2011 08:30
End: 06/02/2011 20:00
Dinsdag February 08, 2011
Start: 08/02/2011 19:00
End: 08/02/2011 20:30

Kontak gerus vir Nadine van der Wateren by thegoodnewspapers@iburst.co.za of 083 406 0054 om hiervoor te registreer.

Sondag February 13, 2011
Start: 13/02/2011 08:30
End: 13/02/2011 20:00

Ons verwelkom vandag persone wat 'n verbintenis teenoor die gemeente gemaak het en ons onlange Orienteringskursus bygewoon het.

Donderdag February 17, 2011
Start: 17/02/2011 19:00
n.v.t.
Saterdag February 19, 2011
Start: 19/02/2011 08:30
End: 19/02/2011 13:00

 

The Journey

8:30   Meet at Mosaiek’s Klipkerk

8:45   Leave for Zandspruit (Own Transport)

9:00   Visit Emthonjeni Community Centre

13:00 End of day

 

For more information regarding this Pilgrimage, please contact Vic Maritz on 082 490 5035 or vicBB2000@yebo.co.za

 

 

Sondag February 20, 2011
Start: 20/02/2011 08:30
End: 20/02/2011 20:00

Nagmaal word vandag tydens die Teatro-byeenkomste bedien.

Donderdag February 24, 2011
Start: 24/02/2011 19:00
End: 24/02/2011 20:30

Hiermee 'n herinnering aan ons maandelikse informele saamgesels oor Die Woord, elke laaste Donderdagaand van die maand.  DIS NOU KOMENDE DONDERDAGAAND!!!

Plek:  Mosaiek gemeente, Fairland – Genesis Hooftstuk 1 lokaal

Tyd:  19:00 - 20:30

Tema:  Ons gesels die Donderdag oor die houvas van Pornografie. “Die krag van sonde lê in die geheim daarvan”

Dit is nie noodwendig dat ons self n probleem daarmee het nie, maar ons kan altyd leer om iemand anders te help.

Vrydag February 25, 2011
Start: 25/02/2011 15:00

 

Mez'o Ken mekaar kamp 2011!

 

Groot fun, Kuier, Worship en mekaar beter leer ken!

 

Koste? Net R150!!!!!

Spaar bietjie jou sakgeld, en kom saam!

 

Jy kan jou kampvorm by Mez'o kry en registrasies sluit 20 Februarie.

 

Vir meer info... Kontak Miranda op 011 268 4776 of Mirandaw@mosaiek.com

Saterdag February 26, 2011

 

Mez'o Ken mekaar kamp 2011!

 

Groot fun, Kuier, Worship en mekaar beter leer ken!

 

Koste? Net R150!!!!!

Spaar bietjie jou sakgeld, en kom saam!

 

Jy kan jou kampvorm by Mez'o kry en registrasies sluit 20 Februarie.

 

Vir meer info... Kontak Miranda op 011 268 4776 of Mirandaw@mosaiek.com

Sondag February 27, 2011
Start: 25/02/2011 15:00
End: 27/02/2011 09:30

 

Mez'o Ken mekaar kamp 2011!

 

Groot fun, Kuier, Worship en mekaar beter leer ken!

 

Koste? Net R150!!!!!

Spaar bietjie jou sakgeld, en kom saam!

 

Jy kan jou kampvorm by Mez'o kry en registrasies sluit 20 Februarie.

 

Vir meer info... Kontak Miranda op 011 268 4776 of Mirandaw@mosaiek.com

Start: 27/02/2011 08:30
End: 27/02/2011 20:00

Is jy die leier of fasiliteerder van n groep saam met ander?

Mosaiek CommUnity nooi jou uit na die geleentheid waar jy kan:

* connect met ander kleingroepleiers

* hoe jy ondersteuning in jou rol kan ontvang

* hoor van uitreik-geleenthede vir kleingroepe

* uitvind watter hulpbronne en materiaal tot jou beskikking vir byeenkomste

* toerusting vir jou rol kan ontvang

Die geleentheid word 3 keer aangebied, en jy is welkom om te registreer vir een.

Sondag 27 Feb

9h30 tot 10h15

X
Loading