| Vry | ||
|---|---|---|
Mosaïek Comm.unity Baie dankie vir jounavraag oor Mosaïek Comm.unity.Ons spiritualiteit – die ‘asem’ vir ons lewe – is ‘n voortdurende ritme van afsondering om by God te wees, ons lewe met ander te deel in gemeenskap, en ons lewe uit te giet vir die droom van God vir ’n nuwe wêreld deur die pyn en smart in ons wêreld aan te spreek. Start: 27/05/2011 09:00
End: 27/05/2011 14:00
The next Clothing 4 Children project will be commencing this coming Friday where the students of Florida High school will be collecting Clothing for Children in need. | ||