| Son | Maan | Dins | Woens | Don | Vry | Sat |
|---|---|---|---|---|---|---|
12
Start: 10/06/2011 16:00
End: 12/06/2011 12:00
Formatio bied sy eerste retreat aan van 10-12 Junie 2011 saam met Willem Nicol by Origins met die Tema: Vrygemaak: Die spiritualiteit van Paulus. Hierdie is 'n geleentheid waar jy ... ... weer jouself kan vind, ... verder kan reis op jou eie journey, ... net weer kan stil word, ... by God kan uitkom. | 13
| 14
Start: 14/06/2011 19:00
End: 14/06/2011 20:30
Feminae-aand saam met Marielle De Vos Datum en tyd: 14 Junie 19:00 – 20:30 Onderwerp: “Here, op my wandelpad is die mossies stil” Plek: Genesis Hoofstuk 6 Bespreek by Nadine van der Wateren 083 406 0054 of e-pos thegoodnewspapers@iburst.co.za | 15
| 16
| 17
| 18
|