Kompas is ‘n bekendstellingsgesprek tot die journey van Mosaïek. As jy op ‘n plek is waar jy wil hande vat met die gemeente, of as jy vrae het oor jou unieke spiritualiteit kan Kompas jou help om duidelikheid te kry. Johan Geyser begelei ‘n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente, ons spiritualiteit en bied ook ‘n ontmoetingsgeleentheid met van die bedieningsleiers in die gemeente.
Ons gedenk die Hemelvaart en die aanvang van Pinkster.
Ignite the silence - Mezo se !ste silent retreat!
Die Retreat gee jou as tiener kans om te escape van
die daaglikse dinge,
waar ons gaan stil raak en stil staan in jouself en net
weer met God connect, deur creative stilte,
ligte bybelstudie en rus.

Nagmaal word tydens al die Sondagbyeenkomste vandag bedien.