Events

« Week of May 6, 2012 »
SonMaanDinsWoensDonVrySat
6
7
8
9
10
11
12
Start: 12/05/2012 08:30
End: 12/05/2012 12:30

Kompas is ‘n bekendstellingsgesprek tot die journey van Mosaïek. As jy op ‘n plek is waar jy wil hande vat met die gemeente, of as jy vrae het oor jou unieke spiritualiteit kan Kompas jou help om duidelikheid te kry. Johan Geyser begelei ‘n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente, ons spiritualiteit en bied ook ‘n ontmoetingsgeleentheid met van die bedieningsleiers in die gemeente.

Start: 12/05/2012 09:00
End: 12/05/2012 13:00
X
Loading