Onderwerp “Preke”

Ek het 'n keuse (Johan Beukes)

01/11/2009 19:00
01/11/2009 20:00

Ek stel voor jou ... die lewe en die dood ... Kies dan die lewe, dat jy kan lewe … Deu 30:19 (AOV)

mosaïek.com profiel: 
johanbeukes

Verlies (Johan Geyser)

01/11/2009 09:30
01/11/2009 11:00

Ek stel voor jou ... die lewe en die dood ... Kies dan die lewe, dat jy kan lewe … Deu 30:19 (AOV)

mosaïek.com profiel: 
johang

Familiariteit (Johan Geyser)

25/10/2009 09:30
25/10/2009 20:00

In hierdie reeks deel ons leiers wat swaar op hul hart is.

(Hierdie Sondag verwelkom ons ook vir Mez'o en Planet J saam met ons tydens die oggendbyeenkoms en vier ons 'n GesinSondag)

mosaïek.com profiel: 
johang

Why follow Jesus (Trevor Hudson)

18/10/2009 00:30
18/10/2009 20:00

Ons leiers deel wat swaar op hul hart is

Job: Klaar met God (Stephan Joubert)

11/10/2009 00:30
11/10/2009 20:00

In hierdie reeks deel ons leiers wat swaar op hul harte is

Seksualiteit (Johan Geyser)

04/10/2009 00:30
04/10/2009 20:00

In hierdie preekreeks deel ons leiers wat swaar op hul harte is. (Let asseblief dat hierdie eerste preek in die reeks, Seksualiteit as PG13 beskou word. Planet J en Mez'o bied 'n spesiale program tydens die byeenkoms vir kinders aan wat nie die diens bywoon nie.)

mosaïek.com profiel: 
johang

Skakel na video Ron Martoia - 6 September 2009

Dit was vir ons 'n voorreg om hierdie naweek Ron Martoia as spreker by ons te gehad het.

Sondagoggend het hy ons op 'n reis gevat om weer bewus te word van God se teenwoordigheid in ons lewe met sy boodskap: 'Breath/Wind/Spirit - Awareness of the Animating Presence of God.'

Die volgende skakel sal jou na die video, 'Starlings on Otmoor', neem wat hy in die diens gebruik het

http://www.youtube.com/watch?v=XH-groCeKbE

Tiekies (Johan Geyser)

27/09/2009 00:30
27/09/2009 20:00

Tydens hierdie 3 week reeks, kyk ons na vrygewigheid ten opsigte van ons tyd, talente en geld (tiekies).

mosaïek.com profiel: 
johang

Talente (Stephan Joubert)

20/09/2009 00:30
20/09/2009 20:00

Tydens hierdie 3 week reeks, kyk ons na vrygewigheid ten opsigte van ons tyd, talente en geld (tiekies).

Tyd (Johan Geyser)

13/09/2009 00:30
13/09/2009 20:00

Tydens hierdie 3 week reeks, kyk ons na vrygewigheid ten opsigte van ons tyd, talente en geld (tiekies).

mosaïek.com profiel: 
johang
X
Loading