Onderwerp “Mosaïek Akademie”

KG101 Kerkgeskiedenis

03/03/2010 18:00
03/03/2010 21:00

Kerkgeskiedenis klink vir baie mense na 'n rits datums vol stowwerige gebeure wat geen mens kan onthou of wat nie eintlik vir vandag iets te sê het nie. Die geskiedenis kan 'n mens ook ontnugter en met baie vrae laat – want wie se storie is nou eintlik die waarheid?

PT102 Leierskap

28/04/2010 18:30
28/04/2010 21:00

Kursusdatums:  28 April, 5 Mei, 12 Mei, 26 Mei,  2 Junie & 14 Julie 2010

OT101 Ou Testament

03/03/2010 18:00
03/03/2010 21:00

Wat is die Bybel? Hoe verstaan ek wat ek lees? Het die Ou Testament nog outoriteit in ons post-moderne samelewing? Wat beteken dit dat ons glo dat die Bybel geïnspireerd is? Hoe moet ek die verhalende literatuur van die Ou Testament lees en verstaan? Hoe moet ek die wysheidsboeke van die Ou Testament lees en verstaan? Wat is die inhoud, teologie en boodskap van elke Ou Testamentiese geskrif? Hoe kan ek vandag die Ou Testament interpreteer en in my eie geestelike journey  toepas?

Openbaring-reeks saam met Prof Jan du Rand: 20 Jan tot 24 Feb

Om die boek Openbaring te verstaan, bly ‘n uitdaging. Dit is nie altyd maklik nie maar steeds baie opwindend. As ons net daarin kan slaag om verby die moeilike beeldspraak en simboliek te kyk en eerder die groot kontoere van sy boodskap raak te sien, is Openbaring die Boek vir ons dag. Dit gaan ook nie net oor die toekoms nie maar ook oor vandag en het ‘n boodskap virelkeen van ons!  Dit gee sekuriteit want God wat op die troon sit, bly in beheer  en Hy is oppad na die einde toe met sy wêreld.

Akademie

11/11/2009 18:00

Module 1   Nuwe Testament 1 - Chris de Wet

                 Mezzanine

Module 2   Jeug/Kinderbediening - Johan Beukes

                 Chapter 2

Navrae: sonjak@mosaiek.com  /  011 268 4763

Akademie

04/11/2009 18:00

Module 1   Nuwe Testament 1 - Chris de Wet

                 Mezzanine

Module 2   Jeug/Kinderbediening - Johan Beukes

                 Chapter 2

Navrae: sonjak@mosaiek.com  /  011 268 4763

Akademie

28/10/2009 18:00
28/10/2009 21:00

Module 1   Nuwe Testament 1 - Chris de Wet

                 Mezzanine

Module 2   Jeug/Kinderbediening - Johan Beukes

                 Chapter 2

Navrae: sonjak@mosaiek.com  /  011 268 4763

Akademie

21/10/2009 18:00
21/10/2009 21:00

Module 1   Nuwe Testament 1 - Chris de Wet

                 Mezzanine

Module 2   Jeug/Kinderbediening - Johan Beukes

                 Chapter 2

Navrae: sonjak@mosaiek.com  /  011 268 4763

Akademie

07/10/2009 18:00
07/10/2009 21:00

Module 1   Inleiding tot die Bybel - Leonard Maré

                 Chapter 2

Module 2   Kerkgeskiedenis Post Reformasie - Elsje Buchner

                 Mezzanine

Navrae: sonjak@mosaiek.com  /  011 268 4763

X
Loading