Webtuiste van skrywer, spreker en gemeenteleier van Mosaic in Los Angeles, VSA.
Webtuiste van Ron Martoia, skywer, internasionale spreker en voormalige gemeenteleier, en spreker by Mosaiek Congress 2009.
Webtusite van die Suid-Afrika been van die Willow Creek Assosiasie (Willow Creek Community Church) in South Barrington, Chicago, met Bill Hybels.
Gideons Internasionaal bestaan al meer as 100 jaar en is aktief in 182 lande. In Suid -Afrika word Bybels voorsien aan hoofsaaklik gastehuise, hotelle, hospitale en mediese praktyke, die polisie en brandweerdienste en gevangenisse, studente en aan alle graad 8-leerlinge waar moontlik. Die fondse daarvoor kom uit hulle eie sakke, goedgesinde kerke en sakemense, en mede-gelowiges wat geroepe voel om finansieel by te dra.
Jy kan die Gideons ondersteun deur:
Webtuiste van InVia in Kaapstad, met Theo Geyser.
Leierleraar: Theo Geyser
Dienstye: 18:00
Adres: Reddam House, 20 Cavalcade Weg, Groenpunt.
W: www.invia.org.za
Webtuiste van Kaleidoskoop Gemeente, met Jaco Delport.
Webtuiste van Impetus Gemeente in Port Elisabeth, met Braam van der Schyff.
Die webtuiste van Eden Gemeente in George, met Koos van der Merwe.
This event is free-entry and a free-will offering will be taken up.