Lydenstyd

Lydenstyd by Mosaiek - 2014

In 2014 vier ons by Mosaïek Lydenstyd, die 40 dae voor Jesus se kruisiging, van 5 Maart tot PalmSondag op 13 April. 

Op Woensdag 5 Maart, AsWoensdag, lei ons die tyd in met 'n paar spesiale byeenkomste in die Klipkerk om 12:00, 17:30 en 18:30.

Jy kan ook die reis meemaak deur die gebruik van 'n begeleidende handleiding, wat jy hier kan aflaai in PDF-formaat.

Artikels

X
Loading