Gebedsbediening

Gebedsbediening

“In praying for others, I lose myself and become the other, only to be found by the Divine Love which holds the whole of humanity in a compassionate embrace.” - Henri J.M. Nouwen      
 
Die Mosaïek-Gebedsbieding se visie is dat gebed ‘n integrale deel sal wees van elke ontmoeting, belewenis en situasie by Mosaïek. Verder dat gebed ‘n natuurlike deel van elke lidmaat se lewe sal wees en dat dit elke gebied van die lewe sal deurdring.
 

Diabete ondersteuning

Diabete-ondersteuningsgroep

Hierdie ondersteuningsgroep is gerig op individue wat die gevaar loop om diabetes te ontwikkel, persone wat reeds gediagnoseer is met diabetes, of persone wat saam met 'n diabeet leef. Die familielede van persone met diabetes is ook welkom om by die groep aan te sluit.
 
Cornelia Laubscher is die fasiliteerder van hierdie groep.
  
Die volgende onderwerpe word op ‘n maandelikse basis aangespreek by die ondersteuningsgroep:
 

Vertel ons...

Ons wil graag hoor wat in jou gebeur, en hoe die Here met jou werk. Indien jy 'n storie het wat jy met ons wil deel, stuur dit gerus vir ons via die skakel hier.

Engauge

Engauge is 'n Comm.Unity-inisiatief waar jy saam met jou vriende of kleingroep diep kan connect rondom die vier week-lange preekreeks (Mites wat ons miserabel maak...) wat 5 Junie afskop. Elke week sal hulpbronne beskikbaar wees vir gebruik in groepsbesprekings. Oriëntering vir die journey vind plaas Sondagaand 5 Junie, direk na die aanddiens. Jy kan gerus hier registreer, of 'n e-pos stuur aan comm.unity@mosaiek.com.

 
X
Loading