Maak van hierdie vorm gebruik om jou kind tussen 2 en 13 jaar te registreer. Ons benodig asb. een vorm vir elke kind, en registrasiegeld beloop R150 per kind.
Bankbesonderhede vir registrasie is:
ABSA Cresta: Tjekrekening
Naam: Mosaiek
Rek-nr: 01009131686
Tak: 632005
Verwysing: KL001/1350 – Voorletter en Van van kind
Stuur asb. 'n bewys van betaling per faks aan 086 686 2455 of per e-pos aan raymondn@mosaiek.com
(Let asseblief daarop dat alle inligting op hieride vorm as vertroulik hanteer sal word en slegs tot die voordeel van die kind aangewend sal word.)