Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness @ Mosaiek gee kommentaar in hierdie artikel deur Martie Swanepoel op bl 170 in Sarie van April 2011 (www.sarie.com.)
My Dilemma
"'My man se vriende kom eerste"
Dr Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek lewer kommnetaar oor die huwelik en egskeiding in 'n artikel in Beeld by : http://jv.news24.com/Beeld/Vroue/0,,3-1841_2068424,00.html
Johan Ferreira, Sielkundige van Johannesburg by Wholeness @ Mosaiek is deel van Suzaan Steyn se radioprogram, Verhoudings met Grense op RSG oor die effek van huweliksontrouheid. Luister gerus na die gesprek deur te gaan na www.rsg.co.za, en die gesprek te vind op die datum 8 Julie 2009.
Johannesburg based psychologist, Johan Ferreira writes:
TENDER-MINDED POET, TOUGH-MINDED MAN OF GOD –