Onderwerp “Paasfest”

Paasfest 2010 - At a glance-01

'n Maklike verwysingsdokument na die aktiwiteite wat op Goeie Vrydag 2010 plaasvind, by Mosaïek; en hoe om te werk te gaan om te bespreek vir een van die aktiwiteite.

PUK-Koor o.l.v. Awie van Wyk

02/04/2010 10:15
02/04/2010 11:15

PUK-koor bied 'n verskeidenheid gewyde werke uit hulle repertoire.
(Hierdie aktiwiteit vind tydens die tweede teatro-diens plaas.)



Plek:
Klipkerk
Koste: R70 (volwassene) / R50 (Kind, Skolier, Student, Pensionaris)



Rig navrae aan beleef@mosaiek.com / 011 268 4700 of 083 667 2435 (083 MOS AIEK)

Meditations on Easter 2010

02/04/2010 14:00
02/04/2010 15:30
'n Simfoniese belewenis waar ons Goeie Vrydag en Jesus se Opstanding gedenk: met Richard Cock, die Johannesburgse Feesorkes, Chanticleer Sangers saam met die Inspirerende Kunste-span van Mosaïek.

Kaartjies is beskikbaar op Computicket, of maak gebruik van die bestelvorm (http://www.mosaiek.com/paasfest_besprekings) of rig navrae aan 011 268 4700, 083 667 2435 of beleef@mosaiek.com .

Koste: R90 (Volwassenes) / R70 (Kind, Skolier, Student, Pensionaris) Plek: Teatro

Kruisstasies

28/03/2010 08:00
06/04/2010 21:00

Beleef Heilige Week met hierdie jaarlikse instelling van Mosaiek - Die Kruisstasies. Deur kuns, musiek, interaktiewe belewenis en rituele begelei hierdie ervaring jou deur 12 momente in die Kruistog van Jesus. Oop daagliks tussen 08:00 en 21:00.

OpstandingSondag - Klipkerk

04/04/2010 18:00
04/04/2010 18:40
Ons herdenk Jesus se opstanding uit die dood by hierdie spesiale Lectio Divina

OpstandingSondag - Teatro - PM

04/04/2010 19:00
04/04/2010 20:00

Ons herdenk Jesus se opstanding uit die dood by hierdie spesiale byeenkoms - saam met Theo Geyser.

OpstandingSondag - Teatro - AM2

04/04/2010 10:15
04/04/2010 11:15

Ons herdenk Jesus se opstanding uit die dood by hierdie spesiale byeenkoms - saam met Trevor Hudson.

X
Loading