Onderwerp “Invest”

2015 Invest - Commitmentvorm

Maak van hierdie vorm gebruik om 'n commitment te maak vir die Invest (Ontwikkelingsfonds)-inisiatief. Lees meer daaroor op www.mosaiek.com/invest.

Sien www.mosaiek.com/donasie/invest vir die skenkbladsy.

 

Invest 2015

Invest 2015

Mosaïek is die kunsvorm wat die gemeenskap van gelowiges in die noordweste van Johannesburg se verbeelding aangegryp het, toe hulle in afsondering saam gebid het oor die toekoms van die gemeente.

Invest 2013 - Brosjure

Meer inligting oor Invest 2013. Rig navrae aan Tiaan Willemse.

Mosaiek Invest video 2012

Invest 2012

Invest is Mosaïek se ontwikkelingsfonds waardeur die gemeente hoop om in lyn met 5 oogmerke 'n verskil in die gemeenskap te maak.

Kyk gerus hier die video van 5 Februarie 2012.

Mosaiek Visie Video 2012

Mosaïek Visie Video 2012

Kyk hier die video van Visie-Sondag, 5 Februarie 2012. 

Dit is 'n visuele uitbeelding van die geskiedenis van die kerk - waar mens en God se stories ontmoet.

X
Loading