Ons doop twee maal per jaar met ons eerstedoopgeleentheid wat sal plaasvind op Sondag, 14 Maart 2010.
Ons het 4 inligting sessies waarvan jy net 1 hoef by te woon op Sondag 28 Februarieen 7 Maart 2010, direk na die eerste en twee oggend diens in die Teatro sebabakamer (as jy in die Teatro staan en jy kyk na die verhoog is dit diebabakamer aan die linkerkant van die Teatro). In hierdie inligtingsessie probeer ons om julle bietjie meer in te ligoor die doop, die simboliek daarvan ens en ons beantwoord ook enige vra wat jydalk mag hê.

Ons doop twee maal per jaar met ons eerste doop geleentheid van die jaar wat sal plaasvind op Sondag, 14 Maart 2010.
Die tweede en laaste doopgeleentheid van 2009 vind op Sondag, 8 November plaas.
Ons sal jou graag wil vergesel in hierdie besluit as jy dit oorweeg om jouself te laat doop, of meer daaroor wil uitvind.
Om te registreer vir die doopgeleentheid is jy welkom om een van twee inligtingsessies by te woon wat op 25 Oktober en 1 November 2009 direk na die oggenddiens in die Teatro se babakamer sal plaasvind. (As jy in die Teatro staan en jy kyk na die verhoog is dit die babakamer agter aan die linkerkant van die Teatro.)