Kompas is "'n Verkenning van die journey saam met Mosaïek".
Is jy op ‘n plek waar jy wil hande vat met die gemeente? Het jy vrae oor jou unieke spiritualiteit?
By Kompas begelei Johan Geyser ‘n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente, ons spiritualiteit en bied ook ‘n ontmoetingsgeleentheid met van die bedieningsleiers in die gemeente.
Leerervarings op Saterdae:
Om te registreer of vir meer inligting kontak vir Charmaine Austen-Dreyer / 011 215 7202.
n Bekendstellingsgesprek tot die journey van Mosaiek. Is jy op n plek waar jy wil handevat met die gemeente?
By Kompas begelei Johan Geyser n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van Mosaiek en ons spiritualiteit, asook diversiteit van bedieninge in die gemeente.
Vind plaas op Saterdae vanaf 8.30 tot 12.30:
01 Februarie
17 Mei
Kompas is ‘n bekendstellingsgesprek tot die journey van Mosaïek. As jy op ‘n plek is waar jy wil hande vat met die gemeente, of as jy vrae het oor jou unieke spiritualiteit kan Kompas jou help om duidelikheid te kry. Johan Geyser begelei ‘n gesprek rondom kerkwees, die unieke roeping van die gemeente, ons spiritualiteit en bied ook ‘n ontmoetingsgeleentheid met van die bedieningsleiers in die gemeente.
Wil jy meer uitvind oor Mosaïek, waaroor die gemeente gaan, en die journey waarvan almal praat? Die gespreksgeleentheid bied 'n kan om meer uit te vind oor ons spiritualiteit, raakvlakke waar die gemeente betrokke by is, en bied jou ook 'n kans om meer van die leiers te ontmoet. Registreer deur vam die vorm gebruik te maak by http://www.mosaiek.com/node/2075 .
As jy op 'n plek in jou reis is waar jy lidmaatskap in die gemeente oorweeg, kan jy van die vorm gebruik maak om vir 'n gespreksgeleentheid daaroor te registreer. Die oggendgesprek staan bekend as Kompas.