Onderwerp “Lydenstyd”

Spesiale Projekte

Ons kalender word elke jaar opgehelder deur spesiale gebeure wat oor ons jaar plaasvind. Ons het beleef dat geleenthede soos Lydenstyd en Paasfees onmisbaar geword het. Die jaarlikse Expo Arts & Crafts wat deur ons Sosiale Opheffingsbeen aangebied word speel 'n groot rol in die befondsing en bevoordeling van baie missionele uitdrukkingsinisiatiewe van die gemeente. Die Mosaïek Congress wat die eerste keer in September 2009 plaasvind hoop ons gaan ook 'n hoogtepunt word.

X
Loading