Verhoudings wat jou verander

Verhoudings wat jou verander

Prediker: Johan Geyser ( johang )
Beskrywing:
In die wêreld van verhoudings is daar 3 baie belangrike mense wat jy in jou lewe nodig het: Spiritual Director (OPwaarts); Soul Friend (METwaarts) en Disciple (UITwaarts).
Die impak wat dié verskeie verhoudings op ons lewens is onvervangbaar. Dit is belangrik dat ons verstaan dat daar verskillende soorte verhoudings is, daar is ’n aard van ’n connection wat tot stand kom en hierdie drie is uiters belangrik vir jou vorming.

Fil 4:9, Hand 28:15b, 2 Tim 1:16, Filemon 1:7, 2 Tim 2:22.

As deel van die aanddiens kyk ons na verskeie verhoudings in ons lewens deur die drama, Villa DivRonJa.

Datum: 24/06/2012 - 08:30

Aanhegsels

Mp3:

You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.

Artikels

X
Loading