Vriendskap maak saak

Vriendskap maak saak

Prediker: Johan Geyser ( johang )
Beskrywing:
In Spreuke 18 word ons genooi om meer intensioneel met vriendskap om te gaan. Vriendskap kan kragtig wees, maar daar is ook ‘n groot gevaar wat daarmee gepaard gaan. Ons ondersoek vriendskappe wat moontlik getermineer of opgeneem moet word en kyk ook na vrienskap wat rekonsiliasie nodig het.
 
‘n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is ‘n vriend wat sterker aanhang as ‘n broer.
Spr 18:24
Datum: 19/02/2012 - 08:30

Aanhegsels

Mp3:

You are missing some Flash content that should appear here! Perhaps your browser cannot display it, or maybe it did not initialize correctly.

Artikels

X
Loading