Onderwerp “Materno”

Materno

Materno

Die aankoms van jou nuweling bring groot verandering in jou en jou gesins se dinamika mee. Baie mammas ervaar dat hulle geïsoleer voel in die tydperk, en dat hulle dikwels niemand het waarmee hulle kan identifiseer of kan deel nie.
 
Materno (die Swangerskap- en Kraam-ondersteuningsgroep) skep ‘n ruimte waar mammas met soortgelyke omstandighede hul ervarings kan deel en van mekaar leer.
 

Materno Uitreik

 

Ons wil graag dankie sê aan almal wat sover gehelp het met bydraes vir ons uitreik

Ons het tans die volgende al ontvang:

Twee pakke doeke

Baba room

Watte

Waslappie

Baba seep

Vier truitjies

 

Materno uitreik

X
Loading