Kom geniet 'n tyd van fellowship saam met ander manne by Ramkietjie Restaurant te 35 Peter Road, Honeydew aan die Wesrand. Ons gasspreker is Johan Ackerman, Springbokslot (Johan vereis nie 'n sprekersfooi nie, maar sal 'n offergawe van die manne waardeer). Koste: R 70 -00 sluit 'n buffetontbyt met sap en koffie in. Navrae by: Pieter van der Walt 0828201519. Kaartjies sal van die begin November by die iDesk beskikbaar wees.
Die Kamp
Die kamp word aangebied as 'n uniekekombinasie van ervarings in die bos, geleentheid om alleen met God te wees, en'n reeks gesprekke oor temas wat vir elke man van belang is.