Gebruik asb. hierdie vorm om jou hoërskoolkind by Mez'o te registreer. Ons benodig asb. een vorm vir elke kind, en registrasiegeld beloop R250 per jaar / R70 per kwartaal.
Bankbesonderhede vir die betaling van registrasiegeld is:
Tydens die 10/10/10 journey word vriende en vriendegroepe uitgenooi om hulle energie in drie verhoudings te kanaliseer.
Leadership Journal
Die Nuwe Generasie span is voorwaar geseënd met wonderlike medewerkers, medeleiers
wat mekaar se hande vat en sterk maak.
Die NG “leiers connect” is ‘n geleentheid waarby ons mekaar beter kan leer ken en
“celebrate” wat die Here deur ons gedoen het in ons verskeie bedieninge.