Ouder gewoonte beloof dit om ‘n dag te wees waar ons lekker saam kan kuier, eet, maar ook iets diep heiligs kan beleef van die dood en opstanding van Jesus.
Ons by Nuwe Generasie gaan die jaar ‘n nuwe projek aanpak: ons gaan ‘n Kort film fees in die nuwe gebou Viaticus hou.
In die Kort film fees gaan ons 'n verskeidenheid van kort films kyk met ‘n musiek vertoning deur die dag deur Reason.