Artikels

NG Leiers connect - die krag van stories

Leadership Journal

Die Nuwe Generasie span is voorwaar geseënd met wonderlike medewerkers, medeleiers

wat mekaar se hande vat en sterk maak.

Die NG “leiers connect” is ‘n geleentheid waarby ons mekaar beter kan leer ken en

“celebrate” wat die Here deur ons gedoen het in ons verskeie bedieninge.

Wat beteken die 10/10/10-journey vir jou?


Die journey is amper verby. Die journey hou egter nie hier op nie. Wat het in jou lewe gebeur? Hoe kan jy seker maak jy bly ge"challenge"?  Lees hieronder wat die journey in 'n paar mense se lewens laat gebeur het, en die planne wat hulle het om die reis verder te stap! 

Oasis South Africa – Healthy Living Kids Program

Oasis South Africa- Healthy Living Kids Program

 

Background 

Oasis,a non-profit organisation working in Cosmo City in north-western Johannesburg,has received a generous donation of R6,500 per month for an one year period,with an additional payment of R5,000 in December for hosting a Christmas party for disadvantaged ch

Welkom by Mosaiek! - As ek dit moet beskryf ...

1. Inleiding: Agtergrond by Mosaïek

1.1 Mosaïek Gemeente is ‘n unieke geloofsgemeenskap en ‘n plek waar jy besondere seën en groei sal beleef. Mosaïek is ‘n Afrikaanse makrogemeente met ‘n unieke, nie-tradisionele benadering wat omtrent 7000 mense bedien. Mosaïek is ‘n groeiende gemeente wat bedien vanuit die mooi kampus te Fairland. As jy uit ‘n tradisionele geloofsagtergrond kom (bv.

X
Loading