Die afgelope paar maande was die Mosaïek Teatro die tuiste van die realiteitsprogram, Idols. Op Dinsdagaand, 2 November is die wenner uiteindelik aangekondig, en ons wil graag baie geluk sê aan Elvis Blue, a.k.a. Jan Hoogendyk, wat as 2010 se Suid-Afrikaanse Idol aangewys is.
1.1 Mosaïek Gemeente is ‘n unieke geloofsgemeenskap en ‘n plek waar jy besondere seën en groei sal beleef. Mosaïek is ‘n Afrikaanse makrogemeente met ‘n unieke, nie-tradisionele benadering wat omtrent 7000 mense bedien. Mosaïek is ‘n groeiende gemeente wat bedien vanuit die mooi kampus te Fairland. As jy uit ‘n tradisionele geloofsagtergrond kom (bv.