Nuwe navorsing bewys dat die vroee diagnosering van diabetes verstandelike agteruitgang kan voorkom. Gekontrolleerde bloedsuiker by die diabeet help om die kanse te verminder van geheueverlies en laer kognitiewe denke.
Lees gerus verder in die artikel in HealthDay oor hierdie navorsing.
'n Gesonde leefstyl begin reeds met vestiging in die kinderjare. Navorsing bewys dat kinders wat reeds van vroeg af met hulle gewig sukkel, beduidende sosiale, emosionele en akademiese probleme ervaar. Lees gerus verder in hierdie artikels in Child Development oor die effek van oorgewig.
Kliek op hierdie skakels vir die volledige artikels:
Volgens Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek, is die effek van slaapdeprivasie goed gedokumenteer in die sielkunde en psigiatrie. Te min/sleg slaap veroorsaak dat die chemiese balans in die brein versteur raak en beinvloed die persoon se gemoed meetbaar. Indien iemand dus min/sleg slaap oor 'n tydperk, verlaag die meer gesofistikeerde frontale lob funfsionering. Hierdie dele van die brein het met meer komplekse keuse te doen, soos bv die besluit om die regte kos te eet op die regte tye. Soos die fron
Depressie is lank reeds nie meer 'n verskynsel wat primer by vroue gediagnoseer word nie. Mans leef binne dieselfde konteks van genetiese predisposisies, verhoudingstress, werkstress en 'n gekompakteerde samelewing. Hulle beleef dieselfde simptome van waardeloosheid, gebrek aan energie, skuldgevoelens, geen genot, slaapversteurings, prikkelbaarheid en negatitwiteit, om net 'n paar van die simptome van depressie te noem. Dit is so dat mans veel meer oop is vir die behandeling van buiversteurings deesdae, skryf Dr Johan Ferreira, Sielkundige by
Sadly children are always caught in the middle of a divorce. “When parents divorce the child’s entire world is ripped apart because a child’s security is a dad and mom who are together,” Truida Botha, child psychologist at Wholeness@Mosaiek in Fairland, Johannesburg, says.
Truida Botha, Opvoedkundige Sielkundige by Wholeness@Mosaiek in Fairland, Johannesburg sê dat van die hoofredes waarom verhoudings deesdae nie die mas opkom nie is wankommunikasie, swak konflikhantering, ’n verskil in waardestelsels, persoonlikheidsbotsings en die teenwoordigheid van derde partye.
Lees verder deur op hierdie link te kliek:
Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek sien die huwelik as een die primere boustene van die moderne samelewing. Tog interessant dat daar oor die jare navorsing in Sielkunde en Psigiatrie geskied wat konstant toon dat 'n gelukkige huwelik individue se persoonlike geluk beskerm soos ons ouer word. Lees gerus verder hieroor in Medical News Today by hierdie link:
Leef jy moontlik in verhouding met iemand wat sukkel met 'n Bipolere Gemoedsversteuring? Lees meer oor die moontlike bestuur hiervan deur op die onderstaande skakel te kliek. Dr Johan Ferreira, Sielkundige by Wholeness@Mosaiek behandel gemoedsversteurings vanuit 'n holistiese benadering waar daar na die mens se ligaam, emosies, verstand en gees omgesien word.
Hoe om julle kleingroep die jaar af te skop...
Dit is nou al die helfte van die 2de maand van 2012 en jy het die visie gehad dat julle kleingroep nou al by die 7de hoofstuk van Openbaring sal wees en ten minste al een uitreik-projek onder die knieg het.