Onderwerp “Ander Kunste”

Geestesoefeninge

"Wat ‘n wonderlike voorreg om so bymekaar te kan kom en oefeninge te doen, geestesoefeninge ... wat ‘n voorreg om te kan aanbid en tussen ander mense te kom, te kan sien, te kan agterkom, te kan voel wat dit beteken om te aanbid, die Skrif in jou in te werk, te peins, te mediteer, te dink.  Wat ‘n voorreg.  Ons sê baie, baie dankie vir die inspirerende kunste span wat ons week vir week vat en voorberei, en die heel week sit en dink oor hoe hulle ons kan help om te oefen as ons bymekaar kom." - Johan Geyser (26 Junie 2011)

Awakening Artists

Awakening Artists

Mosaïek het die voorreg gehad om vir ‘n groep van 10 kunstenaars van Woodmen Valley Chapel in Colorado Springs die geleentheid te skep om Suid Afrika, meeste van hulle vir die eerste keer, te kom besoek. Hulle besoek het deel gevorm van een van die eerste internasionale projekte van die nuut gestigte NGO, Awakening Artists onder leiding van Cindy West. Cindy is die direkteur van Worship Kunste by Woodmen Valley Chapel en sy het saam met Mosaïek, vir nege transformerende dae die span begelei om stories uit Afrika te ontdek en uit te beeld deur middel van kreatiewe fotografie, video, skilderkuns, sketse en die geskrewe woord. Cindy West, self ‘n kunstenaar, skrywer, regisseur, vervaardiger en kunste-bedieningsleier, het op Dinsdag 8 Maart in Mosaïek se Viaticus gebou haar hart kom deel oor die droom....’Awakening the artist within’.

Stationêr - flyer

'n Uitdeelstuk wat oor die inligting beskik oor die musical van 2009.

Stasionêr - die musical

22/08/2009 19:30
22/08/2009 22:00

Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie. Staan sonder beweging. 2 Beweginglose toestand. 3 Ophou om voort te gaan. 4 Onderbreking van ’n beweging.  5 Toestand waar iets nie meer in werking is nie. 6 Gebrek aan vordering, voortuitgang. 

Stasionêr - die musical

21/08/2009 19:30
21/08/2009 22:00

Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie. Staan sonder beweging. 2 Beweginglose toestand. 3 Ophou om voort te gaan. 4 Onderbreking van ’n beweging.  5 Toestand waar iets nie meer in werking is nie. 6 Gebrek aan vordering, voortuitgang. 

Stasionêr - die musical

20/08/2009 19:30
20/08/2009 22:00

Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie. Staan sonder beweging. 2 Beweginglose toestand. 3 Ophou om voort te gaan. 4 Onderbreking van ’n beweging.  5 Toestand waar iets nie meer in werking is nie. 6 Gebrek aan vordering, voortuitgang. 

Stasionêr - die musical

15/08/2009 14:30
15/08/2009 17:00

Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie. Staan sonder beweging. 2 Beweginglose toestand. 3 Ophou om voort te gaan. 4 Onderbreking van ’n beweging.  5 Toestand waar iets nie meer in werking is nie. 6 Gebrek aan vordering, voortuitgang. 

Stasionêr - die musical

14/08/2009 19:30
14/08/2009 22:00

Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie.

Stasionêr - die Musical

13/08/2009 19:30
13/08/2009 22:00

Stasionêr b.nw. 1 Wat stilstaan, nie verander nie.

X
Loading