Onderwerp “Algemene inligting”

Gebedsversoek

Jy is welkom om enige gebedsversoeke wat jy mag hê deur hierdie vorm aan ons te rig.

Algemene inligting: Mosaïek

Agtergrond:
Mosaïek was die kunsvorm wat die gemeenskap van gelowiges in die Noordweste van Johannesburg se verbeelding aangegryp het, toe hulle saam gebid, gewroeg en afgesonder het oor die toekoms van die gemeente.

X
Loading