Ons kan vandag hier wees want 10 jaar gelede het 'n paar honderd mense 'n droom gehad...
Klik gerus hier vir 'n kort insetsel oor Ons Droom.
Mosaïek is twee weke terug deur die Northcliff Melville Times genader oor klagtes van enkele inwoners van aangrensende meenthuiskomplekse. Die artikel is geplaas in dié koerant se uitgawe van Dinsdag 8 Maart 2011. In die lig van die aantygings, waarvan ons op 23 Februarie 2011 in kennis gestel is, het Mosaïek onder die volgende 3 temas geantwoord:
NUWEGENERASIE DOKUMENT - WEBSITE
`n Generasie is `n groep persone wat binne ‘n bepaalde tydsraamwerk gebore is. `n Generasie gaping is die gevolg van konflik wat plaasvind wanneer een generasie sou verskil van ‘n ander in mening of optrede. .
Die belangrikheid om verskille tussen generasies te verstaan en respekteer is voor die handliggend. Een van die aspekte wat telkens ten sprake kom is ook die verskil in beoefening en uitbou van godsdiens tussen generasies.