Finansiele kursusse
Mosaiek bied elke kwartaal twee kursusse aan wat individue help om hul geldsake beter te bestuur. Elk van hierdie kursusse word deur ‘n span aangebied wat kundig is inhul onderskeie velde.
Eerste kursus: Persoonlike Finansies Kursus
Ons kan vandag hier wees want 10 jaar gelede het 'n paar honderd mense 'n droom gehad...
Klik gerus hier vir 'n kort insetsel oor Ons Droom.
Persoonlike Finansiele Beplannings Kursus
Persoonlikefinansies is ‘n kern deel van ons lewe en vereis dat ons daagliks gesondebesluite moet neem oor ons geldsake. Die huidige ekonomiese klimaat skepaddisionele uitdagings aan individue en huishoudings.