Die inligting sal binnekort opgedateer word.
Taize is 'n kontemplatiewe gemeenskap in Frankryk waarheen duisende jongmense jaarliks stroom om saam te aanbid.
Ons het die voorreg om twee van die Monnike van Taize te verwelkom, broer Emile en broer Kombo. Op 28 September spandeer hulle die oggend saam met ons.
Vir meer inligting kontak Magda Botha: magdab@mosaiek.com / 011 268 4704.
In dié video verduidelik Trevor Hudson waaroor Lectio Divina gaan, en brei uit oor die stappe wat jou kan help om die gebruik van stilword toe te pas.