Ter voorbereiding van Heilige week, vind ’n Klipkerk lydenstyd leerervaring
plaas op 9 April om 18.30. Fr Gilbert Banda, verbonde aan die Jesuit Insititute, begelei die geleentheid. Tydens die leerervaring sal ons kyk na o.a die geskiedenis van lydenstyd soos beoefen deur die eeue, en hoe om sinvol saam Jesus te reis tydens Heilige Week en Paasnaweek.
Toegang is gratis en is van 18.30-20.00 in die klipkerk.
Op Woensdag 5 Maart, AsWoensdag, lei ons die tyd in met 'n paar spesiale byeenkomste in die Klipkerk om 12:00, 17:30 en 18:30.
Eleen Polsen en Jolena Strobos bied die leerervaring aan met die tema: Expressive arts as spiritual practice". Hulle skryf:
Op 13 Februarie begin Lydenstyd in die kerkkalender, die 40 dae voor Jesus se kruisiging, met AsWoensdag.
Die spreker by die Lydenstyd-leervaring is Gavin Sklar-Chik met die titel "Getting back on Track".
Gavin is die senior leraar by Brackendowns Baptist Church. Hy is getroud met Joyce, n mediese dokter. Hulle het 3 volwasse kinders.
Die Lydenstyd begin - 6 weke voor PAlmSondag en Heilige Week.
Die Klipkerk is tot mense se beskikking om te gebruik as 'n plek van gebed, stilte en afsondering. Die belewenis kan verryk word deur te verstaan wat die denke agter die bou van hierdie wonderlike plek van afsondering was. Hier volg 'n paar gedagtes rondom die rol van die Klipkerk in die spiritualiteit waarna ons streef in Mosaïek Gemeente.