Onderwerp “Mezo (Hoërskool)”

Mez'o Football Kick-off Dag!

11/06/2010 12:00
11/06/2010 18:00

 

Bring jou Ayoba gees na Mez'o vir die afskop vandie world cup.

 

Ons gee die game, braai en vibe.Daar is verskeie pryse op die dag sotrek jou supporters klere aan en skryf jou span in virons eie unieke midget-sokker Toernooi! 

Wanneer: 11 Junie

Waar:     Mezzanine

Tyd:       12:00tot na die game

Bring:     Braaipakkie, eetgoed & Koeldrank

Mez'o Community Kamp 2010!

30/07/2010 14:30
01/08/2010 13:00

Vero Fleur- Mez'o meisie bediening

19/05/2010 18:30
19/05/2010 21:00

Mez'o Leiers Meeting

01/06/2010 18:30

Mez'o Leiers Meeting

18:30-20:00 in die Mezzanine elke 2 weke

Vir meer info Kontak Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776

Kom gee jouself

Kom wees jouself

Kom ontdek jouself

Groete
Mez'o span

Mez'o Leiers Meeting

18/05/2010 18:30
18/05/2010 20:00

Mez'o Leiers Meeting

18:30-20:00 in die Mezzanine 

Vir meer info Kontak Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776

Kom gee jouself

Kom wees jouself

Kom ontdek jouself

Groete
Mez'o span

Mez'o Leiers Meeting

04/05/2010 18:30
04/05/2010 20:00

Mez'o Leiers Meeting

 

18:30-20:00 in die Mezzanine elke 2 weke 

 

Vir meer info Kontak Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776

 

Kom gee jouself

 

Kom wees jouself

 

Kom ontdek jouself

 

Groete  

Mez'o span 

Mez'o Leiers Meeting

04/05/2010 18:30
04/05/2010 20:00

Mez'o Leiers Meeting

 

18:30-20:00 in die Mezzanine elke 2 weke 

 

Vir meer info Kontak Mirandaw@mosaiek.com of 011 268 4776

 

Kom gee jouself

 

Kom wees jouself

 

Kom ontdek jouself

 

Groete  

Mez'o span 

Mez'o Movie Marathon 7 Mei

07/05/2010 18:30
07/05/2010 21:00

 

Kom Join Mez'o vir 'n Movie Marathon!

 

Wanneer: 7 Mei 2010

Waar: Mezzanine

Tyd: 18:30 - 21:00

 

Bring snacks saam en 'n kussing as jy wil!

 

Jy is ook welkom om jou vriende saam te bring

 

Vir meer inligting kontak Miranda op 011 268 4776 of Mirandaw@mosaiek.com

Sien jou daar!

 

Groete

Mez'o diens 6 Junie laaste diens van die kwartaal!

06/06/2010 08:30
06/06/2010 11:15

 

Mez'o diens 30 Mei

30/05/2010 08:30

Mez'o Hierdie Sondag praat ons oor...

Graad 8-9

Reaching for the summit, Pace yourself:

Waar ons, ons padkaart gaan uitplot oor hoe ons daar gaan uitkom by ons finale bestemming 

Graad 10-12

Rolling:

LEEF jou LEWE voluit! 

X
Loading